FANDOM


Monika (モニカ - beteken "adviseur" of "berader") is die ikoon en primêre antagonis van Doki Doki Literature Club!. Sy is een van die vyf hoofrolle en een van die vyf mense van die Literature Club. Die speler kan nie gediggies vir haar skryf nie.